Nuut in Ruiterbosch
May 13, 2022
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
Die Suidoosterwind het ’n nuwe karakter in Ruiterbosch in gewaai en haar naam is Angie (Char Cherrie, ’n nuweling), en die spontane jong haarkapster met sterk menings het haar oog op die alom geliefde Wade (Dean John Smith)!
“Sy is reg vir nuwe uitdagings en vir die volgende hoofstuk in haar lewe,” sê Char oor haar karakter. En wie weet, dalk is Wade deel van die nuwe hoofstuk – dis nou as hy dit nie opfoeter nie. Sy geskiedenis
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days