TV Plus Afrikaans

Altyd 100% Schalk

Op My Eish! Seisoen 2 Donderdae kykNET (*144) 20:00

Met sy krullebos, snor, eiesoortige uitrustings en snaakse sin vir humor is Schalk Bezuidenhout (30) iemand wat nie sommer misgekyk kan word nie. Dit voel in elk geval of hy oral te sien is: op TV, in films, advertensies en die sosiale media. En of jy nou van hom hou of nie, die komediant en vermaaklikheidster weet hoe om ’n indruk te maak.

Tans is Schalk te sien as die wingman vir die vrygeselakteur (Sampie de Klerk in die fliek Vir Die Voëls) in die realiteitsreeks Op My Eish! waarin Francois soek na ’n pasmaat. Schalk sê daar kom nog baie sappige beplande én onbeplande verassings en Schalk hoop saam met ons Francios kry sy lewensmaat in die reeks – want Schalk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related