TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywer wat die tyd wil laat stilstaan sodat ek kan inhaal!

Ek kyk nou: Die geanimeerde fantasiereeks Adventure Time (2010-2018), seisoen 2-4 (van 10 seisoene) op Showmax.

My mening oor die reeks: Volg die avonture van Finn die mens en sy beste vriend en broer, Jake die hond, wat na willekeur sy grootte en vorm kan verander, deur hul tuiste in die post-apokaliptiese land van Ooo. Dit is een van die goedhartigste, snaaksste en mees verbeeldingryke geanimeerde reekse op TV. Hoewel daar elemente van kontinuïteit is, is elke avontuur van 11 minute so goed gestruktureer dat jy episodes na willekeur kan kyk. En dieselfde struktuur laat toe dat die vertelling genres kruis, van sci-fi tot fantasie tot komedie. Adventure Time het 8 Emmys en 18 ander toekennings gewen.

Seisoen 4 episode 9 (die episodes is ’n mengelmoes op Showmax) begin as supersurrealisties met ’n Snow Golem wat kruideniersware

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die

Related