Rapport

Kies dié treffers vir vraatkyk tot laatnag

Perry Mason met Matthew Rhys en Jedediah Jenk. Skeppers: Ron Fitzgerald en Rolin Jones.

Van al die private speurders (hierdie een het begin as ’n advokaat vir die verdediging) is Perry Mason se baard die langste. Hy het sy eerste lêplekkie in romans deur Erle Stanley Gardner gekry. Dit het later ’n dekade lange radioreeks geword en toe ’n TVreeks met Raymond Burr tussen 1957 en 1966.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related