Baars-moord was ‘overkill’
Mar 29, 2020
2 minutes
Hendrik Hancke
FOTO:
DEON RAATH
Die moord op ’n Oos-Vrystaatse boer waarvan onder andere sy voormalige huiswerker en minnares beskuldig word, was ’n “boodskap”.
So het landdros Nico Smit dié week in die landdroshof in Ficksburg gesê toe hy Angelina (Angie) Nthabiseng Ledwaba (40) en haar drie medebeskuldigdes se borgtogaansoek van die hand gewys het.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days