Dwelms, seks en moord op plaas
Mar 01, 2020
2 minutes
Hendrik Hancke
FOTO: DEON RAATH
’NPlaaswerker en haar minnaar word daarvan beskuldig dat hulle hul werkgewer – met wie sy na bewering ’n verhouding gehad het – op sy plaas in die Ficksburg-omgewing in die Oos-Vrystaat vermoor het.
Barry Baars is twee jaar gelede op sy plaas vermoor. Sy aanvaller(s) het hom vyf keer met ’n pistool geskiet, onder meer in die gesig en tussen
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days