Rapport

Misdaadriller Van Zyl se beste tot nog toe

Jonathan Amid in haar eerste twee boeke gepla het.

Bloedsteen deur Irna van Zyl. Uitgewer: Penguin. Prys: R280.

Met ’n klomp klapper-intriges en spanningslyne wat teen ’n sneltrein-pas voortdonder, beter karakterontwikkeling, uitstaande navorsing en ’n eksieperfeksie uitvoering van tydlyne en tydspronge sorg Irna van Zyl dat haar derde Storm van der Merwe-riller deurgaans lees as haar beste tot nog toe.

’n Mens wil hierdie afgeronde, dinamiese misdaadroman wat die skrywer hopelik talle nuwe aanhangers sal besorg, eintlik gaan sorg dat monde behoorlik oophang en naels die kopvel met reëlmaat oopkloof.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Plaaslike Regerings Kry Gou ‘Kampioene’
Die regering se distriksontwikkelingsmodel se toetsfase was volgens Jackson Mthembu, minister in die presidensie, so suksesvol dat die model nou landwyd geïmplementeer word – nog voordat LP’s die sukses van die toetsfase kon beoordeel. Die distrikson

Related