Rooi Rose

’n GOEIE boek

DIE BIBLIOTEEK AAN DIE EINDE VAN DIE WÊRELD Etienne van Heerden (Tafelberg)

’n Meester kan saam met tyd versmelt om sy boog sekuur te bly span. Van Heerden se eietydse romanpyl tref volskoot en lewer repliek op ’n era van onvastigheid en onsekerheid. In sy landskap tas karakters na waarheid terwyl hulle deur moderne versugtinge en vervlakking gekonfronteer word. Prokureur Ian Brand se ondeurdagte twiet verander sy lewe in hel. Thuli Khumalo is studenteaktivis op ’n brandende kampus en Snaar Windvogel van Matjiesfontein is onder ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Planne Met Kosprikkels
• Geselliger maaltye Die lekkerte van maaltye is dat dit struktuur aan die dag gee. Maar die kuns is om die fokus weg te trek van kos om kos se onthalwe. Maak dit ’n tyd vir deelname en geselligheid, soos dat die gesinslede almal saam kook of beurte
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related