Rooi Rose

’n GOEIE boek

A LONG PETAL OF THE SEA Isabel Allende (Jonathan Ball)

ie historiese roman is geskoei op ware gebeure en mense, en word oorsee reeds as die Latyns-Amerikaanse besing. Die meesterlike Chileense skrywer, wat nou in Amerika woon, plons jou in die jaar 1939. Die Tweede Wêreldoorlog breek in Europa uit en Spaanse vlugtelinge beland in Chili. Victor Dalmau, ’n jong dokter in die Spaanse Burgeroorlog, en sy skoonsus, die pianis Roser Bruguera, moet inderhaas uit hul geliefde Barcelona vlug. Hulle klim op ’n skip wat die digter Pablo Neruda gehuur het en vaar na die beloofde verre land van “. Daar raak hul lewe oor vier geslagte verstrengel met diegene wat saam die stryd van onderdrukking en vryheid gade slaan. In nog ’n meesleurende liefdesbrief van Allende aan haar heimat, weef sy haar vertel-magic met dit waarvan sy self weet: hoop, bannelingskap en behoort.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose1 min read
Bestel Boeke Vinnig
INDIEN JY VAN HIERDIE BOEKE (OF ELDERS IN ROOI ROSE) TEEN DIE ROOI ROSE-PRYS VAN ’N 20% AFSLAG WIL BESTEL, KIES EEN VAN DIE VOLGENDE OPSIES: 1 E-POS JOU NAAM, TELEFOONNOMMER EN KEUSE(S) NA SHOP@GRAFFITIBOOKS.CO.ZA 2 BEL 012 548 3456 GEDURENDE KANTO

Related