Landbouweekblad

Vir jou leesrak

Roman

Gebeente deur Etienne van Heerden.

Uitgewer: Tafelberg.

Prys: R385

Magistraat Imker Goedeman kom onverwags op ’n klein Karoodorpie aan wat onlangs deur ’n plaasmoord geruk is. Daar is egter ’n veel ingewikkelder saak om te ondersoek, naamlik die diefstal van die melkweg.

Etienne van Heerden, ’n meester van die magiese realisme, het resensente en letterkundiges uitgeboul met sy meesleurende roman wat op verbeeldingryke wyse en met die allermooiste taalgebruik die regstelsel uitdaag.

Kinders

Die Feetjiepolisiediens deur Leon-Ben Lamprecht.

Uitgewer: Tafelberg.

Prys: R160

Kaptein Fanie (Ferm) Vlerk en sersant Saarkie (Sag) Silwer is in beheer van reg en orde in Feetjieland. Met hul goeie instinkte en sin vir geregtigheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad2 min read
Nuut & nuttig
’n Stygende vraag na beter oplossings vir die verwerking van kos- en organiese afval het daartoe gelei dat BiobiN Suid-Afrika ’n nuwe, kleiner, mobiele afvalverwerkingseenheid ontwerp het. Sy nuwe mini-BiobiN is ’n eenheid met ’n afmeting van 1m3 wat
Landbouweekblad3 min read
Rooibossakeredding: LUR Kry Bloedneus In Hof
DIE hofaansoek van die Noord-Kaapse departement van landbou wat ’n sakereddingspraktisyn wou laat vervang om ’n sukkelende staatsrooibosteefabriek van ondergang te red, is met koste van die hand gewys. Regter Cecile Williams se lang verwagte uitspraa

Related