Komposmaker verwerk 800 kg organiese afval
’n Stygende vraag na beter oplossings vir die verwerking van kos- en organiese afval het daartoe gelei dat BiobiN Suid-Afrika ’n nuwe, kleiner, mobiele afvalverwerkingseenheid ontwerp het.
Sy nuwe mini-BiobiN is ’n eenheid met ’n afmeting van 1m wat tot 800 kg organiese afval kan verwerk. Dit is ontwerp vir gebruik