Rooi Rose

’n GOEIE boek

MADNESS: STORIES OF UNCERTAINTY AND HOPE Sean Baumann (Jonathan Ball)

Dr. Sean Baumann is as psigiater ’n kwarteeu by die Valkenberg Psigiatriese Hospitaal in die Kaap betrokke. Hy was ook senior lektor in psigiatrie aan Ikeys. Die memoires is sy professionele en persoonlike waarnemings en beskouings van die siel se donkerder draaie. Met deurwinterde insig van eerstehandse belewenisse en behandelings deel hy mensverhale vol piëteit en patos, en werp so lig op eietydse probleme soos depressie, bipolêre gemoedsversteuring en skisofrenie. Geestesiektes se stigma raak ligter en Baumann

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related