Rapport

‘AfriForum gebruik my’

Sy het alleen haar man se lyk gaan uitken en alleen deur die hofsaak geworstel, maar nadat een van haar man se moordenaars die afgelope week tot lewenslange tronkstraf gevonnis is, gebruik AfriForum haar soos ’n advertensie, sê Mariandra Heunis.

Die 36-jarige Heunis se man, Johann, is in 2016 by hul huis op ’n kleinhoewe in Kameeldrift, Pretoria, voor Mariandra en haar oudste dogter, Mieke (nou 10), doodgeskiet. Sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid