Sterftes in VSA neem binne week sewevoudig toe
Mar 29, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
Die wêreld se grootste supermoondheid, die VSA, is nou die episentrum van die koronaviruspandemie met meer as 105 000 bevestigde gevalle van Covid-19 – amper een uit elke ses gevalle ter wêreld.
Nuwe infeksies in Amerika het die afgelope drie weke gestyg van 2 424 op Saterdag 14 Maart tot 19 624 op Saterdag 21 Maart
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days