Finweek - Afrikaans

INPERKINGSMODELLE NAGEGAAN TERWYL STERFTESYFER STYG

op 18 Julie, het die minister van gesondheid, Zwele Mkhize, ’n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om gehoor te gee aan die gedragsveranderinge wat nodig is om die verspreiding van Covid-19 te bekamp en gewaarsku dat Suid-Afrikaners besig is om hul waaksaamheid te verslap op ’n tydstip wat die infeksies in die land skerp toeneem.

Sy opmerkings is geneem uit ’n identiese versoek wat drie weke tevore gemaak is en wat verbasend genoeg nie aandag getrek het nie.

Min Suid-Afrikaners was daarvan bewus dat die land se sterftesyfer so pas die 5 000-merk verbygesteek het of dat honderde mense om hul lewens in hospitale veg wat deur ’n skielike toestroming van ernstige Covid-19-gevalle oorweldig is.

Die feit dat SA so pas een van die grootste daaglikse toenames in aangemelde infeksies geregistreer het en nou die algehele vyfde plek met sy syfer van 364 328

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related