‘Die Here kyk mooi na my,’ toe sterf dominee en vrou
Mar 29, 2020
2 minutes
Hendrik Hancke
| FOTO: FACEBOOK
Vas ná moord: Frans
Pretorius, ’n juwelier van
Bethal in Mpumalanga.
Frans Pretorius, die juwelier wat dié week in hegtenis geneem is weens die moord op ’n predikantspaar van Bethal, het ernstige finansiële probleme gehad.
Maar toe hy sy sielsgenoot en jare lange leraar, dr. Hannes Beukes (70), vra waarom die Here hom
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days