Rapport

Juwelier soek ná dubbele moord

Die polisie het ’n verdagte geidentifseer weens die moord op ’n afgetrede predikantsegpaar van Bethal wie se liggame in hul motor se kattebak gevind is.

Hy is Francois Pretorius, ’n juwelier en glo ’n lidmaat van die Hervormde kerk Morgenzon waar dr. Hannes Beukes (69) ’n deeltydse leraar was.

Hannes en sy vrou, Ibel (67), ’n oudonderwyseres, se lyke is Woensdag in hul Mitsubishi-nutsvoertuig in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related