Rapport

Tussen al die onsekerheid, ’n nuwe wêreld

Voor die skryf van hierdie week se rubriek lees ek eers gou die vorige Libertyn, wat ek net meer as ’n maand gelede geskryf het. Daarin tob en kerm ek oor die staat se finansies, ons swak politieke leierskorps en die komende afgradering. Nooit het ek gedink ons lewens sou binne ’n maand onomkeerbaar verander nie . . .

Ek en my span bestuur baie groot bedrae geld. Afhangende van die behoeftes van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Steeds Geen Keer Aan Jaguars
Die Jaguars mik vandag na ’n plek in hul sewende agtereenvolgende eindstryd van die Nasionale Liga. Ná elf dae se netbalaksie in Bloemfontein is die laaste vier plekke bespreek. Die Noord-Gautengers pak die Southern Stings om 14:00 in die eerste half
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related