Geldbeplanning
Ek het in Junie die geleentheid gehad om vir twee weke saam met my gesin in Ierland en Skotland te gaan vakansie hou. Sulke vakansies bly altyd ’n voorreg en die impak wat dit op my 14-jarige dogter gehad het, is onbeskryflik. Ek kan dit vir enigeen met jong tieners aanbeveel. Dis ’n goeie belegging in ’n kind se ontwikkeling en verander hul perspektief oor die wêreld.
Die vakansie het egter vir my ook weer twee dinge in duidelike perspektief geplaas. Die eerste