Trotse Erfenis
Besoekers aan Nampo Kaap was vanjaar bevoorreg om die beroemde “Ballet van die Wit Hingste” van die Suid-Afrikaanse Lipizzaner-perde te kan gadeslaan. Dié perde is afstammelinge van ’n Hongaarse stoetery wat tydens die Tweede Wêreldoorlog vermom en u