Landbouweekblad

Kommissie mor oor kospryse wat nie daal

Rubriek

Die mededingingskommissie het ’n verslag bekend gestel waarin die verwantskap tussen die pryse van grondstowwe (plaasprodukte) teenoor die winkelrakpryse vergelyk word, dus by implikasie die marges van groot voedselverwerkers en die groot voedselkleinhandelaars.

Die verslag, “Essential Food Price Monitoring”, is die negende hieroor. Die vorige verslag het baie kritiek uitgelok oor feitefoute en verkeerde afleidings.

Wat ’n mens bang maak, is dat die vorige verslag onlangs aan die kabinet voorgelê is. Daar is besluit dat die regering maniere moet ondersoek om voedselinflasie te verlaag. (Ek lees staatsinmenging.)

Die mededingingskommissie val onder die departement van handel, nywerheid en mededinging. Die minister, Ebrahim Patel, en sy departement is nie bekend daarvoor dat hulle markkragte wil laat werk nie. Hulle hou van inmenging in die ekonomie op vele vlakke, soos waar maatskappye wil saamsmelt,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit