Landbouweekblad

Prysbeheer op voedsel en boere se aandeel

Die inperkingsbevele van die regering weens die Covid-19-pandemie het groot ontwrigting in die voedselaanbodketting veroorsaak. Dit het gelei tot oproepe dat prysbeheer in die voedselketting ingestel moet word. Die mededingingsowerhede het hulself die mag toegeëien om besighede te monitor vir prysstygings. Party mense het dit selfs geïnterpreteer dat besighede nie pryse mag verhoog nie. Dit is ’n baie gevaarlike situasie wat die landbou bekruip.

Omdat die aanbodkettings vir landbouprodukte en voedselvoorsiening ontwrig is, was dit feitlik onvermydelik dat relatiewe tekorte in streke sou ontstaan. Dan sou pryse hoër neig. Dit is die werking van die vrye mark, wat vraag en aanbod na balans laat neig deurdat die verandering in prys ’n sein vir deelnemers is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.
Landbouweekblad2 min read
Graandiefstal Neem Toe: Mark Begin Aanpas
MET die somergraanoes in volle gang word graandiewe slinkser en gesofistikeerder. Minstens drie vragmotorbestuurders is al in die verlede in kapings van graanvragte dood, en prostitute word ál meer in sindikate ingespan. Wimpie Nel, spesialisondersoe
Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com) Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com) Produksiebestuurder Gretchen Peiser Spesialisskrywer Amelia Genis Joernaliste Luc