Landbouweekblad

Die boer se (klein) aandeel in kospryse

KORTOM

■ Wêreldvoedselpryse was in 2021 bykans 30% hoër as die vorige jaar.

■ In Amerika is die boer se aandeel van die prys van kitskos en restaurant-etes sowat 5%.

■ Boere se aandeel van die winkelrakprys bly daal omdat ander koste-elemente vinniger as die boer se prys styg.

Inflasie is wêreldwyd aan die galop. Dit ontlok nuwe debatte, veral in Suid-Afrika waar voedselinflasie rondom 6-7% is en die armer deel van die bevolking sowat 40% van hul besteebare inkomste aan voedsel bestee. Die media is dan ook gou om te wil aandui hoe voedselpryse styg, veral in die jongste tyd ten opsigte van vleis, en dat verbruikers hul rooivleistande moet trek.

Hierteenoor is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter