Landbouweekblad

Voedselinflasie: Wat kan ons verwag?

Rubriek

Ekonomiese groei in Suid-Afrika was negatief in die laaste deel van 2023, een van die aanduidings dat rentekoerse verlaag kan word. In November het inflasie ook tot 5,5% gedaal, wat onder die boonste teikenband van die Reserwebank is en die hoop versterk dat rentekoerse vroeër kan daal.

Die doring in die vlees vir ekonomiese ontleders en kommentators is dat voedselinflasie in Suid-Afrika hoog bly en tans rondom 9% vassteek. Internasionaal het voedselpryse begin daal en die internasionale voedselprysindeks van die Verenigde Nasies se voedsel-en-landbouorganisasie was in November 2023 sowat 10,7% laer as in die vorige jaar.

Die vraag natuurlik is wat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d
Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad2 min read
Land Bank: Likwidateurs Verloor Appèlsaak
IN ’n saak wat al lank voortsleep, het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse. Die likwidateurs se appèlaansoek in ’n likwidasiegeding van die Land Bank teen ’n boerdery