Landbouweekblad

Covid-19 se sweepslag op landboumarkte

Almal is al moeg om te hoor van die inperking en die Covid-19-pandemiewatdie wêreld in ’n wurggreep het – veral omdat Suid-Afrika vir byna 40 dae ’n grendelstaat is. Die gevolg is dat markte gedurende die inperking heeltemal ontwrig word en dat die ekonomie en verbruiksbesteding tot stilstand gedwing is.

Die skade aan die landbou gaan egter ná die opheffing van die inperking kom. Dit gaan ’n erge impak hê op veral bedrywe wat bederfbare produkte produseer. Markte is ontwrig, verbruikspatrone gaan moontlik permanent verander en prysdalings kan nie uitgesluit word nie.

’n Navorsingstuk van die Voedsel- en Landbou-organisasie (VLO) van die VN probeer die ontwrigtende uitwerking van die Covid-19-grendelstaat op die aanbodketting van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering