Syfers
Die Wêreldbank verwag dat Afrika suid van die Sahara se landbouproduksie met 2,6% tot 7% kan inkrimp weens Covid-19, wat tot ’n erge voedselkrisis kan lei. Die bank verwag dat dié streek se ekonomieë tot $79 miljard (sowat R1,4 biljoen) kan verloor.