Landbouweekblad

Meer as net ’n pyplyn

Dit was nie ’n maklike pad nie, vertel mnr. Hennie Retief van die Van Loveren-boerdery by Robertson oor die sewe jaar lange gespook om ’n waterpyplyn van die Breederivier na ’n onbenutte plaas aan te lê.

“Toe ons die plaas Middelburg van 856 ha tussen Robertson en Worcester in 2010 gekoop het, het hy al lank ’n “te koop”- bordjie opgehad. Die plaas het eenvoudig nie genoeg water vir enige boerderyvertakking gehad nie. Dit is daarom teen byna ’n derde van die prys van ’n besproeiingsplaas van 35 ha verkoop.

“Ons het lank gesoek na ’n manier om die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.