Met ’n totale waarde van sowat R15 miljard en ’n jaarlikse omset van rondom R4 miljard staan Vaalharts sy plek vol in die Suid-Afrikaanse huishouding. Dit kan met reg op die titel van Suid-Afrika se kosmandjie aanspraak maak.
Alfons Visser, boer, entrepreneur en eienaar van ondernemings wat verskeie produkte verwerk en uitvoer, bestempel die skema as ’n groot en belangrike voedselprodusent.
Die besproeiingskema is