Landbouweekblad

Pekanneute gedy in skema se gunstige toestande

Die jaarlikse produksie van pekanneute op Vaalharts beloop sowat 15 000 ton, sê Hardus du Toit, senior tegniese beampte van die SA pekanneutprodusentevereniging (Sappa). Dié skema lewer in die algemeen 55% van Suid-Afrika se pekanneute en dit styg soms tot 60%.

Die oppervlakte onder pekanneute beslaan reeds 16 500 ha, die helfte van die skema se besproeibare oppervlakte van 32 000 ha. Dit maak Vaalharts die enkel grootste produksiegebied in Suid-Afrika.

Min van die grondeienaars boer nie met hierdie permanente gewas nie, sê Hardus.

Die totale Suid-Afrikaanse pekanneutoes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit