Landbouweekblad

BRIEWE

BESLUIT OOR WYNUITVOER KORTSIGTIG

Die regering het die uitvoer van wyn op Vrydag 17 April weer opgeskort, nadat ’n toegewing die vorige week gemaak is om uitvoer met uiters streng voorwaardes te laat voortgaan. Hierdie ommekeer is sonder goed gefundeerde redes gemaak.

Die rede wat in die pers vermeld is, is dat die regering wil voorkom dat vragmotors gekaap word op pad na die hawe. Dit is ’n argument wat geen gronde het nie:

■ Daar is veronderstel om geen verkeer op die paaie te wees nie.

■ Die paaie word deur die polisie en weermag gepatrolleer.

■ Die KWV-vragmotor wat onlangs verdwyn het, is nie gekaap nie, maar deur die bestuurder gesteel.

■ Die N1 is die hooftoegangsroete na die hawe.

Die president het baie ondersteuning van alle Suid-Afrikaners gekry met die aanvang van die inperking, maar ek is bekommerd dat alles ongedaan gemaak kan word deur net eenvoudig besighede totaal lam te lê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.

Related