Landbouweekblad

Ons moet saam swaarkry

Een van die dinge op my emmerskoplys ná my uittrede by Graan SA was om die Krugerwildtuin van noord na suid deur te ry in ’n motorwoonwa. Ons het dit in Desember gedoen. Ja, dit was warm, maar dit is wanneer al die klein bokkies gebore word en die voëls broei.

Dit het beslis aan ons verwagtinge voldoen. Een oggend het ons gekyk hoe ’n groep wildehonde ’n groot trop rooibokke bestorm en in die daaropvolgende chaos ’n hele paar klein rooibokkies gevang het.

Het die wildehonde dié aanval vooraf fyn beplan of is dit bloot in hul aard om chaos en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related