Landbouweekblad

BRIEWE

2021 IS HIER!

Wat ’n verligting! Ek het altyd geglo indien jy die Comrades-marathon kan klaarmaak, kan jy enigiets doen. Nou wil ek 2020 by daardie lysie sit. Nie net oor Covid-19 nie, maar oor al die ander ongekende dinge wat die afgelope jaar gebeur het.

Sonder om te veel terug te kyk na die slegte dinge wat in 2020 gebeur het, moet ons eerder vra wat ons daaruit ge-leer het.

Baie van ons het die voorreg ervaar om te kon aanhou boer, maar ons is ook daaraan her-inner dat ons almal die aarde bewoon, dieselfde lug inasem, en dat ons dit moet koester, waardeer en bewaar.

Ons het ons windgatgeid oor môre verloor en herontdek hoe broos ons eintlik is en hoe kosbaar die lewe is, en ons is herinner om nie die lewe as vanselfsprekend te aanvaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats

Related