Landbouweekblad

BRIEWE

LANDBOU ANKER DIE EKONOMIE

Chris Burgess, redakteur van Landbouweekblad, se redakteursbrief is altyd interessant. In die uitgawe van 22 April 2021 vertel hy van Malcolm Gladwell, skrywer van Outliers, se reël van 10 000 uur. Daarvolgens kos dit soveel uur om ’n taak werklik onder die knie te kry. Hy noem as voorbeeld The Beatles wat omtrent 10 000 uur in agterstraatkroeë moes optree voordat hulle wêreldberoemd geword het. Hy noem Bill Gates wat op 13 al begin het met die rekenaar en eers ná 10 000 uur gereed was vir sy groot prestasie.

Ek meen die meeste LBW-lesers weet ook van gevalle waar mense eers ná rype ondervinding besonderse prestasies gelewer het of hulle het dalk self so ’n ervaring gehad.

In die lig van bogenoemde is dit duidelik waarom die ANCalliansie nie vir groot dinge be-stem was nie. Hy is totaal onopgewasse vir die reusetaak om ’n moderne, redelik ontwikkelde staat te bestuur.

Hy kon egter veel beter gevaar het as hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad5 min read
Só Kan Boere Tot Die Wetenskap Bydra
Dit is asof die wêreld nou eers besef hoe belangrik boere se waarnemings van die natuur vir die hele aarde se biodiversiteitbalans is, en wetenskaplikes druk skaamteloos op die landbousektor se knoppie vir hulp. Die nasionale verslag oor die status e
Landbouweekblad3 min read
Wetsontwerp Oor Klimaat Amper Op Wetboek
DIE wetsontwerp sal binnekort wet word wanneer pres. Cyril Ramaphosa dit onderteken. “Klimaatsverandering is hier om te bly en ons het betreklik min tyd om daarop te reageer. Die wetsontwerp bemagtig ons om op die gepaste skaal en teen die regte spoe

Related