Landbouweekblad

Briewe

POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Kaderontplooiing: Só ly die landbou

Kaderontplooiing is ’n kanker in Suid-Afrika. Die ANC het dié stelsel genadeloos op alle terreine van die Suid-Afrikaanse samelewing toegepas – nodeloos om te sê met rampspoedige gevolge.

Die landbou in Suid-Afrika is nie die gevolge van kaderontplooiing gespaar nie. Trouens, dit staan sentraal tot baie van die landbou se probleme.

Energie

Boerdery vereis energiesekerheid. Die landbousektor is en word steeds swaar getref deur die tekort aan volhoubare energie. Die landbou se energieprobleme het by kaderontplooiing in Eskom begin. Boere en ander betrokkenes in die waardeketting bestee miljoene rande aan alternatiewe en groen energie ten einde in besigheid te bly.

Hawens

’n Tweede aspek wat die landbou ten nouste raak, is die toestand by Suid-Afrika se hawens. Die land is ’n netto uitvoerder van landbouprodukte en die toestand by ons hawens, ondanks vele beloftes, bly ’n ernstige bron van kommer.

Soos by

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030, web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad5 min read
Geringe Steun Stuit Geensins SA Boere
Dit is ’n feit dat regerings die landbou ondersteun en dat dié ondersteuning in baie lande nie juis afneem nie. Die sekretariaat van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling (OESO) doen gereeld navorsing oor landboubeleide en staats

Related