Landbouweekblad

SA se beste bul die resultaat van toegewyde teling

PLAASINLIGTING

LIGGING: Heilbron, Vrystaat

NAAM: Dipkraal

EIENAARSKAP: W. Hattinghfamilietrust; WWH-groep

VERTAKKINGS: Brahmane, Brangusse, Dohne-Merino’s, mielies, sojabone, sonneblomme, wild en gasteverblyf

GRONDTIPE: Turf en leem

VELDTIPE: Rooigras

GEMIDDELDE REËNVAL: 550-600 mm per jaar

KORTOM

■ As toegewyde ondersteuners van wetenskaplike teling neem die Hattinghs van Heilbron deel aan programme soos die Suider-Afrikaanse genomikaprojek.

■ Hiermee selekteer die stoetery noukeuriger vir gewenste eienskappe en bepaal deur voldoende data watter bulle hierdie eienskappe aan hul nageslag sal oordra.

■ Dit gaan oor genetiese vordering en waardetoevoeging met behulp van die beste teelmateriaal wat beskikbaar is, en die optimale aanwending van alle beskikbare hulpbronne.

Die veebedryf het toegang tot die beste wetenskaplike tegnologie en kennis wat doeltreffend gebruik kan word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Onstuimige Tyd Wag Op Landbou In SA
DIE kernboodskap van verskeie sprekers op die kunsmisvereniging van Suid-Afrika (Fertasa) se kongres by Muldersdrift was dat daar moeilike tye vir die landbou voorlê, maar dat daar groot vertroue in die sektor is om dit te kan baasraak. “Daar is baie
Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Dragtige Ankole-koei en haar kalf is vir R1 miljoen verkoop op die nasionale Ankole-veiling wat op 1 Junie op die plaas Phala Phala van pres. Cyril Ramaphosa by Bela-Bela aangebied is. Die koei, LUI 19-006, is deur die Cattle Group Farming van Wal
Landbouweekblad2 min read
Boere En Verbruikers Koop Net Nodigste, Beskerm Kontantvloei
DIE hoofredes waarom TWK se kleinhandel-en-meganisasie-afdeling se ebitda (verdienste voor rente, belasting, waardevermindering en afskrywing) in die ses maande tot einde Februarie vanjaar met 29,69% tot R61,53 miljoen gestyg het, was die verbetering