MARKTE
Apr 24, 2020
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,8%, of $2,31/t (R43,06/t), tot $127,57/t (R2 378/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 9,8%, of $13,88/t (R258,71/t), laer. Verwagte pryse: Mei – $127,16/t (R2 370/t), Julie – $129,76/t (R2 419/t), September – $131,33/t (R2 448/t), Desember – $135,11/t (R2 518/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 77%, of R250/t, tot R3 830/t, teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 2,8%, of R80/t, tot R2 895/t gestyg. Op ’n jaargrondslag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days