MARKTE
Mar 06, 2020
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met met 1,8%, of $2,72/t(R41,64/t), tot $146,64/t (R2 245/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 1,4%, of $1,97/t (R30,16/t) hoër. Verwagte pryse: Mei – $144,95/t (R2 219/t), Julie – $146,53/t (R2 243/t), September – $146,45/t (R2 242/t), Desember – $148,18/t (R2 268/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 7,9% tot R2 528/t, teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 3,5% tot R2 442/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 12,2%, of R352/t, goedkoper,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days