In ’n blik
Waai, windjie, waai. Sterk wind wat koue fronte in die binneland vooraf gaan, versier heinings langs die pad tussen Dealesville en Boshof. Johan van den Berg, onafhanklike weerkenner, sê dié winde waai eers noordwes en draai dan suidwes. Hy verwag da