Landbouweekblad

Baie myle lê tussen frack en sê

AMPTENARE van die departement van minerale hulpbronne en energie het die afgelope maand voorbrand gemaak vir die opheffing van die heersende moratorium op skaliegasontginning deur hidrobreking, en gesê die enorme gasreserwes kan ’n era van energiesekerheid en ’n invloei van buitelandse valuta meebring.

Dr. Phindile Masangane, uitvoerende hoof van die petroleumagentskap van Suid-Afrika (Pasa), het in die parlement gesê Suid-Afrika het ontginbare skaliegasreserwes van 209 000 miljard kubieke voet (209 tcf), teenoor die 1 tcf aardgas aan die Suid-Kaapse kus wat tot die vestiging van die Mossgas-aanleg by Mosselbaai gelei het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter