Landbouweekblad

Stories wat in die landbou saak maak

Lentesneeu skok Oos-Vrystaat

Swaar sneeuneerslae in die Oos-Vrystaat einde Oktober het op plekke groot skade aangerig. Op Jan Scheepers se plaas Heuninglaagte by Kransfontein het die sneeu dik rondom koringare gesit, en by Fyvie Farming by Harrismith is ’n appelboord van 2 ha heeltemal vernietig nadat die sneeu nette bo-oor die boord in duie laat stort het weens die gewig van die sneeu. Clan Leslie Estates, wat ook met appels onder nette boer, se nette en ander infrastruktuur het ook skade

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit