Landbouweekblad

Jaag só rekordopbrengste met sojabone

Sojaboonopbrengste van 4 ton per hektaar in die oostelike Hoëveld is maklik om te behaal, mits die boer die regte praktyke volg. Nico Barnard, Pannar-landboukundige vir die Sentraal-Hoëveld, het op vanjaar se Pannar Extravaganza op Val in Mpumalanga ’n paar geheime aan boere oorgedra oor hoe om opbrengste in sojabone na te jaag.

Volgens Nico is daar drie groot aandrywers vir opbrengste, naamlik plante per hektaar, pitte per plant en pitgewig.

1 Sojaboonstand

“Plante per hektaar dra 30% by tot sojaboonoeste,” sê Nico, “en by plantestand speel plantdatum, grondvoedingstatus en temperatuur in die eerste vier weke ná plant ’n groot rol.”

Vir sojaboonboere in die oostelike streek is die planttydgleuf kleiner as in die weste, maar Nico beveel aan dat hulle so vroeg moontlik plant. In dié streek word alles ná 20

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding