Landbouweekblad

7 bepalende faktore van die wêreld se mielierekordhouers

Plant reg, plant in smaller rye en dien minder, maar die regte elemente korrek toe – en ’n droëlandopbrengs wat raak aan 19 ton per hektaar is nie bloot ’n teoretiese syfer nie.

Dr. Eric Winans, ’n spesialis in graanproduksie en hoofnavorser by Brandt se navorsingsplaas by Springfield in Illinois, Amerika, het die geheime van rekordopbrengste kom oordra aan Suid-Afrikaanse mielie- en sojaboonprodusente op Elim Kunsmis, Brandt en Landbouweekblad se onlangse mielie-en-sojakongres by Sun City.

Winans, plaasvervanger in die plek van Randy Dowdy wat voor die kongres dringend ’n hartoperasie moes ondergaan, het gesê in sy navorsing kyk hy en sy span hoe aspekte soos die jongste kiemplasma, bewerkingspraktyke en vrugbaarheid in ’n hoë-opbrengsstelsel inpas. Hulle vul dit aan met ’n netwerk van proewe reg oor Amerika saam met universiteite, derdepartynavorsingsmedewerkers en ter plaatse proewe met boere soos dié wat David Hula en Dowdy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter