Landbouweekblad

Beurtkrag dwing kosproduksie só in ’n afwaartse spiraal

DIE wye en diep uitwerking van vanjaar se hoë vlakke van beurtkrag wys opnuut hoe geïntegreerd die voedselwaardeketting is. Wanneer die ketting by een skakel tot stilstand geruk word, bring dit duur rimpelings stroomop en stroomaf mee.

Boere en voedselverwerkers is in ’n resies om hulself te probeer verskans teen hoër beurtkragfases, wat vir al hoe langer en byna daagliks voorkom.

Landbouweekblad se span kyk hier hoe slegs ’n paar maatskappye en bedrywe deur beurtkrag geraak word. Op grondvlak is daar nog baie voorbeelde van die byna onmeetbare onregstreekse uitwerkings van ’n gebrek aan krag – veel wyer as bloot die koste van diesel om ’n kragopwekker te laat loop.

Die koste kan selfs insluit dat plaaslike boere se produkte met dié van ander vervang kan word. Tiger Brands, Suid-Afrika se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter