Landbouweekblad

LANDBOU IS WEERLOOS TEEN ESKOM-RAMP

DIE ongekende fase 6-beurtkrag wat Suid-Afrika middel September lamgelê het, het ’n katastrofiese impak op landboubedrywe, en daar was kommer oor die gevolge wat dit vir voedselbeskikbaarheid, oesgehalte en inkomste inhou.

“Kosvoorsiening na die verbruiker kan onder groot druk kom,” het mnr. Hennie Lourens, uitvoerende hoof van Quantum Foods, produsent van Nulaid-eiers en ook ’n voervervaardiger, aan Landbouweekblad gesê.

Beurtkrag lei tot groot druk op voervervaardiging vir alle spesies, van lêhoenders tot varke, braaihoenders en melkkoeie. Wanneer fase 5- en fase 6-beurtkrag geld, staan voerfabrieke sonder kragopwekkers tot 12 uur per dag stil. Waar daar wel opwekkers is, is die koste baie hoog.

Lourens sê die voorsiening

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter