Landbouweekblad

BEURTKRAG: LANDBOU SOEK NUWE BENADERING

VIR besproeiingsboere beteken langdurige fase 5- en fase 6-beurtkrag dié tyd van die jaar besliste verliese en selfs misoeste.

Mnr. Nicol Jansen, ondervoorsitter van Agri SA, sê met hoë vlakke van beurtkrag het besproeiingsboere nie genoeg krag per dag om gewasse suksesvol te produseer nie.

“Die hoeveelheid beskikbare pomp-ure is eenvoudig te min om aan die spitswaterbehoeftes van gewasse te voldoen.”

Volgens mnr. Peter Kotzé, ’n boer en voorsitter van die Boegoeberg-watergebruikersvereniging by Groblershoop, is besproeiingstelsels vir onder meer mielies, lusern, wingerd en ander somergewasse ontwerp om tydens die spitswaterbehoefte van die gewasse altesaam 19 uur per dag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh