Landbouweekblad

‘Maak die meeste van dié moeilike tyd’

VEEBOERE leef tans in ’n lugleegte, sê dr. Frikkie Maré, nuwe hoofbestuurder van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), oor die “perfekte storm” van struikelblokke wat die bedryf tans in die gesig staar.

Boere se winsgewendheid word bedreig deur onder meer lae vleis- en wolpryse, hoë insetkoste, beurtkrag, ’n verval in infrastruktuur, entstoftekorte, droogtes en misdaad, maar hy het op die Nasionale Wolkwekersvereniging se Oos-Kaapse kongres aan boere gesê die teëspoed bied ook die geleentheid om hul boerderye te vernuwe.

Normale stygings in speenkalf-, stoorlam- en karkaspryse is laas in 2018 gesien. In 2019 en ’n deel van 2020 was pryse laer as in 2018. Al was 2021 en 2022 goeie jare wat prys betref, het die pryse verlede jaar weer erg onder druk gekom. ’n Skerp styging in inflasie het die rentekoers laat styg, en die verbruiker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter