Landbouweekblad

Vee-uitstallers al hoe belangriker vir boer

Dit is belangrik om so veel moontlik verskillende landbouvertakkings op Nampo te huisves en natuurlik maak vee ’n groot deel uit van die Suid-Afrikaanse landboubedryf, sê dr. Dirk Strydom, hoof van bemarking, Nampo en navorsingskoördinering by Graan SA, oor die verteenwoordiging van vee op die skou.

“Wat by Nampo belangrik is, is dat ons die genootskappe die geleentheid bied om hul ras aan die publiek bekend te stel en die belangrikheid van die ras uit te lig.”

Hoewel die ontstaan van Nampo-oesdag in graanproduksie gewortel is, het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit