Landbouweekblad

Studie wys vir eerste keer beurtkrag se verwoesting

SUID-AFRIKA se grootste kanola-oliepers wat miljoene rande aan diesel bestee, vrugteboere wat in die somermaande nie genoeg kan besproei nie, melkboere wat sukkel om melk te verkoel en pompe sonder krag wat werkers se huiswater voorsien, is die eerste linie van die gevolge van beurtkrag.

Daarna kom laer produktiwiteit, kleiner produksie, laer gehalte, hoër koste, laer wins, vermorsing en inkrimping van bedrywe: Alles omdat die nasionale kragvoorsiener, waarvan meer as 90% van boere in die Wes-Kaap heeltemal vir hul elektrisiteitsbehoeftes afhanklik is, nie sy mandaat kan vervul nie.

Hoewel die vraag na elektrisiteit in die landbou relatief laag is, word die landbousektor die meeste deur beurtkrag benadeel.

Die grootste risiko vir die ontwrigting van waardekettings

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding