Landbouweekblad

Kwaai daalsiklus maak ook die landbou seer

Die Suid-Afrikaanse ekonomie ervaar probleme en dit werk ernstig deur na die landbousektor, waar markomstandighede die afgelope ses maande erg verswak het. Die gesaghebbende The Economist berig in ’n hoofartikel dat die mening besig is om oor ’n wye front pos te vat dat Suid-Afrika op pad is om ’n mislukte staat te word en dat sakeleiers meen die bestuur van die ekonomie kan nie meer aan ANC-politici oorgelaat word nie.

Die wêreldekonomie is tans in ’n daalfase en rentekoerse is in ’n stygfase. Suid-Afrika word saamgesleep deur die groot siklusse, maar die plaaslike situasie word vererger deur wanbestuur deur die regering.

Ongelukkig beïnvloed die makro-ekonomiese siklusse ook die landbou se marksiklusse direk. Daarby moet die landbou ook die klimaatsiklusse in ag neem. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter