Landbouweekblad

Skerp verhogings in rente ons voorland

Die monetêre beleidskomitee (MBK) het op 24 Maart aangekondig dat die Reserwebank se reporentekoers met 0,25% verhoog word. Dit beteken dat rentekoerse deur die hele spektrum van finansiering verhoog en die prima uitleenkoers nou 7,75% is.

Die MBK het ook aangedui dat hy die rentekoers deur die loop van die jaar verder gaan verhoog tot meer nor-male vlakke wat voor die covid-19-pandemie gegeld het, en daarmee saam ook die vrees van stygende inflasie.

Die boodskap is duidelik dat Suid-Afrikaners nog rentekoersverhogings vanjaar en vroeg volgende jaar kan verwag gegewe die “normale verwagte” verloop van die ekonomie. Die groot risiko is die verdere onstabiliteit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit